Ons deel ’n Mengelmoes van nuus, saam gevleg met dagboek doendinge, in hierdie week se Clanwilliam nuusflits.
Ons wat hier woon, weet presies wanneer Maart is! Dankie aan Patrick Hanekom wat hierdie pragtige Maartlelie foto's met ons gedeel het.
Dit is ons mense, ons stories en ons dorp se doen dinge. Lekker lees ...
|
|
|
Amaryllis belladonna (Maartlelie) mooi oop, anderkant Rondgatrivier brug Algeria
Foto: Patrick Hanekom
|
|
Op 16 Maart 2020 het ons hierdie op Facebook geplaas.
Een jaar later ...
Ons wonder wat jy die afgelope jaar van jouself, die bedryf en jou dorp geleer het?
Ons hoor graag van jou per epos: bookings@clanwilliam.info
|
|
|
AfriNuus
BESIGHEDE | Sun International toon 'n verlies van R1,1 miljard
2020 was die slegste jaar in Sun International se geskiedenis.
Anthony Leeming, uitvoerende hoof van die Sun International-groep, het Maandag in 'n radio-onderhoud genoem dat dié maatskappy 'n daling in die voortgesette bedrywighede van 49% van (tot R6,1 miljard) verklaar.
Die aangepaste wesensverdienste het van R763 miljoen tot 'n verlies van R1,1 miljard gedaal.
Volgens Leeming is dié groep se hotelle onder erge druk, terwyl hul casino's 'n inkomste toon.
Lees meer AfriNuus
|
|
During COVID-19, taking precautions is essential when you travel by plane.
Here are steps you can follow before taking a flight.
|
|
|
|
Een van die blomme met die meeste name is sekerlik die poeierkwas, oftewel die bloedblom, rooikwas, velskoenblaar, misryblom, skeerkwas, seeroogblom, "April's fool" of "paintbrush lily"! Ons het die afgelope week nogal op vele van hierdie spatsels rooi afgekom langs die voetpaaie in die Pakhuisberg en rondom Kliphuis. Dié geofiete, die Haemantus coccineus (met spikkels op sy steel) en die Haemanthus sanguineus (sonder spikkels op sy steel) verkies sanderige grond en kruip gewoonlik weg in die skadu van groter struike. Dis eintlik die beste om op die uitkyk te wees vir hulle in Maart, want jy mag soos 'n "April's fool" voel as jy hulle nie meer in April kry nie. Die bol is giftig en die blare is as "antiseptiese" middel gebruik op wonde. Die vroeë setlaars het asma behandel met gesnyde blare bedek met asyn en heuning vir 'n paar dae. Daar word na die blomme verwys as "seeroogblomme" omdat die stuifmeel jou oë intens kan irriteer.
Volg: Cederberg ClickClick op Facebook
|
|
|
PERSEEL TE HUUR
Pragtige en bekostigbare spasie beskikbaar om te huur by Red Daisy Huis te 9 Voortrekker str, Clanwilliam 8135
Die spasie kan gebruik word as kantoorspasie, konsultasie kamers en vele meer.
Kontak Sanet van Zyl vandag nog voor dit te laat is.
Een spasie beskikbaar einde Maart & tweede spasie vanaf 16 April 2021.
- parkering beskikbaar
- koffiewinkel ook op perseel.
- veilige area vir kinders ook buite.
Skakel Sanet - 072 111 4455
|
|
Wil jy voel hoe dit voel om pure krag te bestuur?
Kom kuier by ons by Trekkers en Meer en kom ry so bietjie die 6 silinder 130Hp Deutz-Fahr 6130W Proffi.
Jy is ook welkom om Ciska te kontak by 0829447009 om 'n demo op jou plaas te bespreek!
|
|
|
Tieners ruk begraafplaas reg vir sakgeld ...
Ek lees hierdie artikel op Maroela Media en wonder sommer so op my eie of daar nie iemand in Clanwilliam is wat so 'n projek wil begin nie, ek sal van die eerstes wees wat sal betaal vir hierdie diens.
Enige entrepreneurs daar buite?
Volledige berig: Maroela Media Volg die projek op Facebook
|
|
|
At Cederberg one thing is certain - we LOVE the craft of beer and bringing liquid gold to South Africa.
Making beer is both an expression of artistry and a measure of scientific prowess - our brewmaster, Thinus Botha, in action.
Want to stock us? Simply pop an email to gerrit@cederbergbrewery.co.za
|
|
Social media picture of the week...
|
|
|
Gorgeous day here at the Skimmelberg Nature Reserve.
To see the real magic behind what makes our organic product range so special, you have to come visit the farm. Join us for a tour and some tea tasting, we'd love to have you.
www.skimmelberg.co.za
|
|
Stay up to date with Cederberg Local Municipality
Website: News
Social Media: Facebook
|
|
|
Bystand kontak besonderhede: Week: 12 – 18 /03 /2021
Clanwilliam: Edwin Hendricks - 082 889 8202
Elektries: Nolan Swartbooi – 082 907 9494
|
|
Book accommodation for Easter
|
|
|
New trading hours for long weekends at House of Rooibos
|
|
|
In this newsletter, you can look forward to reading more about the latest Rooibos innovations and products around the world. Among others, we have a look at a new dissolvable Rooibos “bottle stick” which recently launched in Japan.
If you have a dog, you’ll also be interested in a new CBD treat for your furry friends, which also features Rooibos. Below, you can find out more about why the manufacturer decided to add Rooibos to this product.
In the UK the popular tea brand, Tick Tock, has created a new version of their iconic Rooibos tins. In this newsletter, you can have a look at the new design and find out more about the inspiration behind their latest product.
READ MORE ...
|
|
|
Rocklands Highline Meeting 2021
The 8th edition of the South African Highline Meeting will be hosted at De Pakhuys in Rocklands over the Easter Weekend, 2-5th April 2021.
This is a slackline-community driven event and wouldn't be possible without the expertise and dedication of our experienced highline riggers.
Read more: Facebook
|
|
|
|
|