Copy
View this email in your browser
Share Share
Tweet Tweet
Forward Forward

Liewe vriende

Nuus uit ons pelgrims geledere! Al ons reise en pelgrimstogte gaan van nou af onder een sambreel val. Ek stel graag ‘We Go Journeys’ aan jou bekend, wat beide To Israel & Beyond en Stap die Camino se reise en ekskursies gaan fasiliteer. So wa-lah! Hier is ons eerste nuusbrief net voor Suid-Afrika se grendel regulasies teen Vrydag 1 Mei effens begin verslap.

Alhoewel ek baie trots op ons regering se hantering van die Covid-19 pandemie is en glo ons moet almal wêreldwyd nou saamwerk om hierdie krisis onder beheer te bring, begin my stapskoene my nou hard roep!  Ons span het toe besluit om Vrydag 1 Mei ‘n eerste WeGo Walking ‘Fase 4 Virtuele Pret Stap’ of ‘Tuis Camino’ aan te bied.

Om dinge bietjie interessant te maak gaan ons ‘n paar lekker pryse weggee, so gaan krap daai stap toerusting uit en verbeel jou Vrydag jy is in Spanje! Ons weet jou grendel-lyfie gaan jou dalk net ‘n paar km toelaat, so probeer jou bes om ten minste 5 km agter die blad te kry.

Maak seker jy volg ons op Facebook en Instagram en deel jou fotos en pret oomblikke met al ons ander mede-pelgrims om in aanmerking vir die pryse te kom. Jy sal nie stempeltjies kan versamel nie, maar gebruik jou verbeelding. Tradisionele pelgrims moes ‘n skulpie as bewys van hulle Camino inhandig. Jy kan ‘n klippie na elke 1 km optel, of ‘n blom in jou hare vir elke kilometer sit. Natuurlik kan jy ook jou slim foon of horlosie met al sy fiksheid applikasies inspan en met ons die fotos deel!

Ons sien uit om die pad weer saam met jou te begin aanpak!

Yolandi van der Wath

--

Dear friends

Exciting Pilgrims news! From now on all our journeys and pilgrimages will fall under one umbrella. I would like to introduce to you 'We Go Journeys', which will facilitate both To Israel & Beyond and Stap die Camino excursions. So wa-lah! Here is our first newsletter just before South Africa's Lock-down regulations will start to relax a bit by Friday 1 May.
 
Although I am very proud of the way our government has been handling the Covid-19 pandemic and truly believe we must all work together worldwide to bring this crisis under control, my hiking boots are starting to call me! Therefore, our team decided to host a first WeGo Walking 'Stage 4 Virtual Fun Walk' or 'Home Camino' on Friday 1 May. Get out your hiking gear and imagine you are in Spain on Friday! We know your lock-down fitness level might only allow you to do a few km, so try your best to do at least a 5km walk – obviously you can go further if you’d like!
 
Make sure you follow us on Facebook and Instagram and share your photos and fun moments with all our fellow pilgrims! You will not be able to collect stamps along the way but use your imagination. Traditional pilgrims had to present a shell as proof of their Camino. You can pick up a pebble or put a flower in your hair for every 1 km completed. Of course, you can also use your smartphone (or watch)’s fitness Apps and share the results with us!
 
We look forward to once again walk with you each step of the way!
 
Yolandi van der Wath
Sign Up Now
Stay safe,
Yolandi van der Wath
yolandi@tibtours.co.za
082 325 3053
WeGo Journeys
Stap die Camino
Saam Oppad
Stap die Camino
Stap die Camino
WeGo Journeys
Copyright © 2020 WeGo Journeys, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp