Copy
View this email in your browser
"The real voyage of discovery consists not in seeing new landscapes, but in having new eyes.” 
– wyse woorde deur Marcel Proust
 
Liewe vriende
 
Kom kry nuwe visie saam met ons. Slegs 2 reisgeleenthede vir 2019 is nog beskikbaar:

Israel Toer 
20 - 29 September 2019
saam met Rowland Jones & Hanno Enslin


Hoogtepunte:

* Ceasarea Maritina aan die Mediterreense kus. * Berg Karmel waar Elia die Baälprofete verslaan het. * ‘Nazareth Village’ – Tradisionele Bybelse ete. * Sesarea Filippi / Banyas waar Jesus sy dissipels op Sy dood voorberei het. * Tabor, die Berg van Verheerliking. * Berg van Saligsprekinge op die oewer van die See van Galilea.* Yardinite – geleentheid vir doop in die Jordaanrivier. * Bootrit op die See van Galilea.* Kapernaum met oorspronklike fondasies van die sinagoge waar Jesus geleer het.* Qumran waar die Dooie See perkamentrolle gevind is.* Bestyg Masada per kabelkar.* Ein Gedi Oase waar Dawid vir Saul weggekruip het.* Yad Vashem Holocaust Gedenksentrum.* Israel museum: Tweede Tempel replika en ‘Shrine of the book’ waar die Dooie See perkamentrolle bewaar word.* Betlehem * Bid in ‘n privaat gedeelte van die tuin van Getsemané.* Olyfberg en Via Dolorosa.* Gebruik saam nagmaal by die Tuingraf.* Ontdek Jerusalem Ou Stad.* Klaagmuur & Bar Mitzvah vieringe.* Siloam bad & ondergrondse tonnels by die stad van Dawid.* Suidelike Tempelmuur met die oorspronklike trappe na die 2de Tempel steeds in plek.

Prys: R 34 400 per persoon wat deel @ wisselkoers USD1 = R15
Besprekings sluit 2 Augustus 2019


Navrae: yolandi@tibtours.co.za
 
Meer Inligting

 Camino de Santiago Groepstap
3 - 20 Oktober 2019

Camino de Santiago Franse Roete vanaf Ponferrada na Santiago de Compostela  

Prys: R17 100 per persoon wat deel @ wisselkoers Euro 1 = R16
Besprekings sluit 15 Augustus 2019

Navrae: yolandi@stapdiecamino.co.za
 
Meer Inligting
Life is on a big road with lots of signs. So when you're riding through the roads, don't complicate your mind. Flee from hate, mischief, and jealousy. Don't bury your thoughts, put your vision to reality. Wake up and live! - Bob Marley
 
Seënwense
Yolandi
Besoek gerus ons webtuiste of Facebook blad vir meer inligting:
Facebook
Facebook
TIB Tours
TIB Tours
Camino
Camino
Copyright © 2019 WeGo Journeys, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp