Copy
20 Maart 2020 – Theo Kriel

Beste <<NickName>>
 
View this email in your browser

Soms voel ons lewens betekenisloos, doelloos en afgestomp. Ons sukkel met “genuine issues”. God se lewe, liefde en roeping blyk vêr en afgewater te wees ten spyte van ons beste pogings.  God ken jou beter as wat jy jouself ken.
Kan God jou gebruik ten spyte van jouself?

TGIF Byeenkomste en Corona Virus

Na raadpleging het ons besluit om wel voort te gaan met Vrydag oggend se TGIF byeenkoms.  Ons sal wel die geleentheid gebruik om te gesels oor wat ons moet doen en hoe ons die volgende paar weke gaan hanteer.  Baie dankie vir julle gebede en hou asseblief aan om te bid vir leiding.

"Vrede laat ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle.  Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie.  Julle moet nie  ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie."
Joh 14:27
Vrydag oggend 05h45, h/v Boland en Proteaweg, Durbanville
TGIF Facebook Blad
Volg ons op Instagram
Twitter
Website
TGIF Bydraes
 
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
 Rek Naam:          NG Kerk Bergsig
Verwysing:           TGIF
Bank:     ABSA
Takkode:   334810
Tipe Rek:   Lopende
Nommer:   141 059 0154
 
 
Die fondse word gebruik om weekliks die koffie, muffins en beskuit aan te koop asook om ’n kinderhuis in Mosambiek en The Veil met maandelikse bydraes te ondersteun. Indien die spreker voltyds in bediening is help ons hom ook om sy kostes te dek vir die oggend en word die orige muffins by Derrick se sopkombuis uitgedeel.
Julle ondersteuning sal waardeer word om voort te gaan met hierdie ondersteuning. Indien julle verder insae wil hê is julle welkom om met Oswald en Leon te gesels hieroor.
Wil jy graag inligting verander?
Opdateer asseblief jou besonderhede of ontrek aan hierdie lys.






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Durbanville TGIF · Bergsig NG Kerk · Cnr Protea and Boland Avenue · Durbanville, Western Cape 7550 · South Africa

Email Marketing Powered by Mailchimp