Copy
19 Augustus 2016 - Sheila Klinkenberg
 

Beste <<NickName>>
 
View this email in your browser
“Die pad wat Hy met my stap!”
 
Op 8 jarige ouderdom het Sheila vir die Here gesê sy wil graag deel wees van die Geestelike stryd in die Ooste. Sy het nie altyd dit voor oë gehou nie, maar HY het! Sheila sê "Elke persoon het 'n unieke lewensplan - Hy wag net tot ons uitroep na Hom om dit tot vervulling te bring."

Sheila kom kom getuig Vrydag oor die pad wat Hy met haar stap!
TGIF Mannekamp - 16,17 en 18 September

Teken dit aan in jou dagboek (Inligting hier)

Boegoeberg


Die spreker vanjaar is Pieter du Toit van Jireh Consulting Services.  Die kostes van die kamp is R600 vir die naweek wat twee ontbyte en 'n spitbraai die Saterdagaand insluit.

Dit beloof weer om om 'n onvergeetlike ervaring te wees wat sal lei to geestelike verdieping.  Teken die naweek in jou dagboek aan.

Sien inligting op ons website .....
Vrydag oggend 05h45, h/v Boland en Proteaweg, Durbanville
Klankopnames:  Die klankopnames van ons 2de kwartaal sprekers is nou op ons webbladsy beskikbaar.  Gaan maak gerus 'n draai op ons bladsy (hier), luister na die opnames of laai af om later in jou motor te luister.
TGIF Bydraes
 
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
 Rek Naam:          NG Kerk Bergsig
Verwysing:           TGIF
Bank:     ABSA
Takkode:   334810
Tipe Rek:   Lopende
Nommer:   141 059 0154
 
 
Die fondse word gebruik om weekliks die koffie, muffins en beskuit aan te koop asook om ’n kinderhuis in Mosambiek en The Veil met maandelikse bydraes te ondersteun. Indien die spreker voltyds in bediening is help ons hom ook om sy kostes te dek vir die oggend en word die orige muffins by Derrick se sopkombuis uitgedeel.
Julle ondersteuning sal waardeer word om voort te gaan met hierdie ondersteuning. Indien julle verder insae wil hê is julle welkom om met Oswald en Leon te gesels hieroor.

Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie.

C.J. Langenhoven

Wil jy graag inligting verander?
Opdateer asseblief jou besonderhede of ontrek aan hierdie lys.






This email was sent to <<Email Address>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
TGIF Bergsig · Bergsig NG Kerk · Cnr Protea and Boland Avenue · Durbanville, Wc 7550 · South Africa

Email Marketing Powered by MailChimp