Copy
 
logo-top
 
 
 
 
PURE INSPIRASIE!
 
Augustus 2016
 
Beste Luisteraar

Wat ’n maand! Wayde van Niekerk en die res van die Suid-Afrikaanse Olimpiese Span het ons behoorlik bekoor en inspireer. Hierdie helde het weer gewys: harde werk sorg vir skitterende resultate.
 
Te oordeel aan ons luisteraarsyfers, positiewe SMS’e, nuusbrief-inskrywings en oproepe, is ons ewe dankbaar vir RSG se gewildheid. Ons bly verbind tot luisteraarsgerigte programinhoud en hoor graag watter tipe stories julle wil hoor wat inlig, vermaak en bemagtig. Tot dan, lees gerus vandeesmaand se RSG-nuusbrief.

Groete!
 
Magdaleen en die RSG span
 
 
 
divider
 
Stories
in die nuus
 
#1 gesprekspunte
 
 
Wayde en ons ander Olimpiese helde het deursettingsvermoë. Hy is prematuur gebore, 'n ander het kanker oorwin, ‘n derde tikverslawing en nog ‘n wenner het met ‘n gebreekte sleutelbeen geoefen. Ontmoet ons nuwe helde.
 
 
 
Ontmoet ons omroepers
 
Jody se passies
 
Hy kom van die Strand, is lief vir sy ma, ouma en susters en passievol oor sy werk. Lees meer oor die regisseur van Praat Saam en sport-ontleder op RSG.
 
Lees
 
 
 
KYK UIT HIERVOOR
 
3 programme wat jy moet hoor
 
‘n Voorsmakie van programme en projekte waarna jy kan uitsien.
 
set10-image2
 
#1 Boek
 
 
 
Ons nuwe voorlesing is uit ‘n veerligte Dan Sleigh roman
 
set10-image7
 
  #2 Keerpunt
 
 
 
Ruda gesels met Pieter-Dirk Uys/Evita Bezuidenhout
 
set10-image8
 
  #3 Dokumentêr
 
 
 
‘n Kerk in Sophiatown. ‘n Uitsonderlike kunswerk en ‘n storie.
 
 
 
HARTEBREKER IS ‘n GEWILDE RAMKAT
 
 
Die superkort vervolgverhaal Hartebreker, het diep in ons luisteraars se harte gekruip. Die 300ste episode is pas opgeneem en die intriges duur voort. Lees meer.
 
 
 
ONS KONDIG AAN 
 
 
 
 
set10-image2
 
 
Skryf in
 
RSG en Cordis Trust span weer saam vir nog ‘n geestelike radiodrama kompetisie.
 
Lees meer
 
 
 
Pheladi Riba 'Afrikaans is my obsessie!'
 
 
  Hoe lyk jóú Afrikaans?
 
Die eerste wenners uit inskrywings vir Hoe lyk jou Afrikaans word op 31 Augustus bekend gemaak.
 
Lees meer
 
 
 
 
LUISTER WEER
 
Die bestes van die week
 
As jy hierdie programme misgeloop het, kan jy steeds jou kennis uitbrei.
 
set10-image2
 
  #1 Regsake
 
 
 
As jy kinders het, het jy ‘n testamentêre trust nodig
 
set10-image7
 
#2 Gesondheid
 
 
 
Waarom is asma "die siekte van die draak"?
 
set10-image8
 
#3 Fietsfiks
 
 
 
Word só fiks vir ‘n fietstoer 
 
 
Wat dink jy hiervan?
 
 
 
 
set10-image9
 
Moet baba-renosters van Suid-Afrika na sirkusse in Thailand uitgevoer word?
 
Stem
 
 
 
FLIEKRUBRIEK
 
Teaters toe die naweek
 
Leon van Nierop se pittige fliekresensies is elke Vrydagoggend op Monitor te hoor.
 
set10-image2
 
  Nerve = 7/10
 
 
 
Dié fliek is vir adrenalienvrate en nogals koel.
 
set10-image7
 
  Bad Moms = 7/10
 
 
 
Vroue moet dié vuilbek-fliek liefs sonder hul mans gaan kyk.
 
set10-image8
 
  Pelé = 7/10
 
 
 
Pelé: Birth of a legend is veral vir sokker-entoesiaste.
 
 
 
image
 
 
 
Wen eersdaags met ons Blokraai!
 
Moenie die e-nuusbriewe van 7 en 21 September misloop nie, want die skakels na twee digitale blokraaisels is net deur die e-nuusbriewe te vind. R10 000 is te wen!
 
 
 
 
Kitsskakels
 
Dis maklik om ons programme en skedules op die webblad te vind
 
 
image
 
RESEPTE
 
Geen rede om te komkommer oor enige ete nie
 
image
 
PROGRAMSKEDULE
 
As jy jou week wil beplan, kyk na dié skedule
 
image
 
SPORTPROGRAMME
 
  Daar's elke dag sportprogramme
 
 
image
 
KIEKIES
 
Laai self foto's op Ooggetuie
 
image
 
BESTEL PROGRAMME
 
Bestel dit op CD by Radiopro, tel (011) 714-6886
 
image
 
POTGOOIE
 
Baie programme is op potgooi beskikbaar
 
 
Sien alles
 
 
TUIS  |  KONTAK ONS
 






This email was sent to <<Eposadres>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
TDG namens RSG · The Old Biscuit Mill, The Silo, Albertstraat 373, Soutrivier · Kaapstad, Wes-Kaap 7925 · South Africa