Copy
ONS HOU JOU OP HOOGTE
14 APRIL 2017
Beste Luisteraar
Die weer het gedraai. Die blare val en dit word kouer, maar nie by RSG nie. Ons wikkel en woel: ons bring jou ‘n spesiale Paasprogram op Goeie Vrydag, nuwe musiekprogramme (Grensskuiwers en Liedjieboer rumoer Bob Dylan), ‘n dramaseisoen van wenners en baie kykies agter die skerms. Die Herbergier, ons Paasdrama, is aangrypend, en Pointe Noire (Ek en die majoor) is spanningsvol.

Ons het pas ons tweede RSG Boks vol kosdinge bekend gestel, en ook die CD Korreltjie Kantel. Kom kyk hoe ougat is Lynette Francis se Maya, en Hennie Maas vertel self hoe die sterre-gogga hom gebyt het.

Lekker lees en groetnis vir eers

Magdaleen en die RSG Span

Wat lees jy?
Die ATKV is passievol oor boeke en lees. Vier saam met ons Wêreldboekedag en staan ’n kans om boeke van LAPA Uitgewers ter waarde van R1000 tesame met ’n ATKV-lidmaatskap te wen. Klik hier om deel te neem. 
Ons spesiale Paasprogram op Goeie Vrydag
Hier is ons volledige Paasprogram vir Vrydag 14 April.
 
Die Herbergier is ‘n geskiedkundige drama wat wentel om die kruisiging.
MOEDERHEN: Lynette Francis se klein Maya is al twee jaar oud en die ma koer steeds oor haar ougat-dogtertjie.
Moenie dit misloop nie!
Korreltjie Kantel CD, die spanningsdrama Pointe Noire (Ek en die Majoor) en die tweede RSG boks en ‘n nuwe Liedjieboerrumoer is te hoor op jou stasie.
Hoe het die sterre-gogga Hennie Maas gebyt? Hy vertel self.
LUISTER WEER
 
Ses van die  bestes
Alles wast jy moet weet oor BBBEE
Molle is nie sommer net molle nie.
Is jou kind vasgegom aan ‘n selfoon?
Radikale ekonomiese transformasie 101
Hoe werk adrenalien in jou liggaam?
Rolex, die Baai se vlieënde hond.

Kitsskakels

Dis maklik om RSG programme en skedules op die webblad te vind
RESEPTE
Geen rede om te komkommer oor enige ete nie
PROGRAMSKEDULE
As jy jou week wil beplan, kyk na dié skedule
SPORT
Daar's elke dag sportprogramme
KIEKIES
Laai self foto's op Ooggetuie
BESTEL
Programme op CD of skakel (011)714-6886
POTGOOIE
Baie programme is op potgooi beskikbaar
Kopiereg © 2017 TGD namens RSG, Alle regte voorbehou.


Wil jy die nuusbrief op ‘n ander manier ontvang?
Jy kan jou profiel opdateer of jou subskripsie kanselleer.