Copy
 
logo-top
 
 
 
 
KLANKVERHOOG
 
26 September 2016
 

Beste Voornaam

Ons het nie net vandeesweek die hoogtepunte van RSG Kunstefees 2016 bekend gemaak nie, maar ook sommer afgeskop met die eerste konsert - dié van Michelle Breedt - wat opgeneem. Michelle het ons Sondag getower met haar fluweelstem en Elna van der Merwe met haar uitstekende begeleiding.

Ons kan nie die kans laat verbygaan om te spog met die derde toekenning vir ons kunstefees van 2015 nie!

Ons bied weer vir ons luisteraars ‘n groot wen-kans: vul die tweede van ons twee digitale  blokraaie  in en staan ‘n kans om R5000 kontant te wen. Maar daar is nuwe musiekreekse, ‘n Gesondheid en Styl buite-uitsending en vele ander dinge waarna julle kan uitsien.

 
Magdaleen en die RSG span
 
 
 
divider
 
Ons kondig aan:
 
# Kunstefees hoogtepunte
 
 
 ‘n Magdom debuutwerke, nuwe produksies, konserte en klankeksperimente gaan jou van 13 tot 18 November op RSG Kunstefees 2016 bekoor. Werke oor Beyers Naudé, Sarah Baartman, Audrey Blignault, konserte deur Wouter Kellerman, die Soweto Gospel Choir en Amanda Strydom is op die program. Hier is die hoogtepunte van vanjaar se fees.
 
 
 
 
image
 
 
 
Wen met ons Blokraai!
 
Klik hier die tweede van twee digitale blokraaisels te bereik. Vul dit in en jy staan ‘n kans om R5000 kontant met die eerste een te wen.
 
 
 
Kyk uit vir ons 2 nuwe musiekreekse
 
 
 
 
set10-image2
 
 
Musiek van Verdi
 
Philip de Vos se nuwe Sondagoggend reeks oor Verdi beloof weer ‘n wenner te wees.
 
Lees meer.
 
 
 
set10-image3
 
 
Die musiek in flieks
 
Sluit Maandagaande aan by Haidee Muller; dit gaan baie herinneringe oproep.
 
Lees meer.
 
 
 
 
Kyk wat kom!
 
‘n Stylvolle buite-uitsending oor Gesondheid en Styl by Thaba Eco Hotel, die terugkeer van die gewilde Fiks vir die Lewe, en ‘n boeremusiek CD te wen.
 
image5
 
Buite-uitsending
 
Hartchirurg dr. Susan Vosloo is een van ons spesiale gaste.
 
LEES MEER
 
image6
 
Fiks vir die lewe
 
Fiks vir die lewe is van Oktober weer op Sondagaande te hoor.
 
LEES MEER
 
image7
 
Wen ‘n CD
 
Jy kan RSG se boeremusiek CD wen. Hier's wat jy moet maak.
 
LEES MEER
 
 
Ignatius en sy mooi bruid
 
set7-image13
 
Ignatius Vlok, regisseur van Oggend op RSG, het onlangs in die Overberg afgehaak.  Hy vertel self van sy 'droomtroue' en sy 'droombruid'. Lees en kyk meer.
 
 
 
LUISTER WEER
 
Die bestes van die week
 
As jy hierdie programme misgeloop het, kan jy steeds saamgesels. Luister weer.
 
set10-image2
 
  #1 Regsake
 
 
 
Surrogaatmoederskap en die wet.
 
set10-image7
 
#2 Gesondheid
 
 
 
Lente en somer is tyd vir bosluisbytkoors.
 
set10-image8
 
#3 Uit ‘n Ander Hoek
 
 
 
Wat is groen teologie?
 
 
FLIEKRUBRIEK
 
Teaters toe die naweek
 
Leon van Nierop se pittige fliekresensies is elke Vrydagoggend op Monitor te hoor.
 
set10-image2
 
  The Magnificent Seven = 8/10
 
 
 
Hierdie weergawe van die 1960-fliek is ‘n hardebaard Western.
 
set10-image7
 
  Absolutely Fabulous: The Movie = 4/10
 
 
 
Oeps!, dié ellendige poging is ‘n ramp.
 
set10-image8
 
  Bridget Jones's Baby = 7/10
 
 
 
Dié fliek is kwistig snaaks, menslik en deerniswekkend.
 
 
 
Kitsskakels
 
Dis maklik om RSG programme en skedules op die webblad te vind
 
 
image
 
RESEPTE
 
Geen rede om te komkommer oor enige ete nie
 
image
 
PROGRAMSKEDULE
 
As jy jou week wil beplan, kyk na dié skedule
 
image
 
SPORTPROGRAMME
 
Daar's elke dag sportprogramme
 
 
image
 
KIEKIES
 
Laai self foto's op Ooggetuie
 
image
 
BESTEL PROGRAMME
 
Bestel dit op CD by Radiopro of skakel (011)714-6886
 
image
 
POTGOOIE
 
Baie programme is op potgooi beskikbaar
 
 
Sien alles
 
 
TUIS  |  KONTAK ONS
 






This email was sent to <<Eposadres>>
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
TDG namens RSG · The Old Biscuit Mill, The Silo, Albertstraat 373, Soutrivier · Kaapstad, Wes-Kaap 7925 · South Africa